VOORWOORD
"Ons taak vir die toekoms as stoettelers is om die redelike hoë standaard wat ons in die verlede tot stand gebring het, te handhaaf en verder te verhoog. Die reputasie wat die Percheron perd verwerf het om as die wêreld se beste trekperd bekend te word moet behoue bly. Dit moet altyd die stoetteler se strewe en ambisie wees om te verbeter op sy vorige prestasies deur sy kennis en ondervinding op die mees doeltreffende wyse te gebruik." - Voorsittersrede P.C. Naudé, 7 Oktober 1981.
Ek wil graag my dank uitspreek teenoor elke lid vir u bydrae om die kleurvolle nuusbrief die lig te laat sien. Elke foto hierin vervat vertel sy eie storie van ons telers se liefde vir hierdie unieke ras. Geniet die nuusbrief!
'n Groot dankie aan ons sekretaresse, Heleen Pope, vir die toewyding en ywer waarmee sy rigting gee aan die bestuur en hantering van die administratiewe sake van die Genootskap. Haar kennis is van onskatbare waarde en strek vanaf die skouring tot en met die keuring van ons geliefde perde.
Die uittreksel uit die Voorsittersrede van wyle Mnr. P.C. Naudé het my opnuut laat stilstaan om weer te besin oor dit waarmee ons as Percheron telers besig is.
Dit is my wens dat die “Gees en Gesindheid” van hierdie 'Percheron Reus' in elkeen van ons as stoettelers sal voorbestaan.
- Johannes Henning-Schmitt
RAAD 2019
- Hannes van der Walt, President, hannes@exg.co.za
- Christi Boshoff, Vise-President, ironhorzedesign@gmail.com
RAADSLEDE:
- Johan van der Merwe, johan.vdmerwe@attooh.co.za
- Marline Burger, marlineb@elsenburg.com
- Johannes Henning-Schmitt, summerwindstud@gmail.com
SEKRETARESSE:
- Heleen Pope, sapercheron@gmail.com, 082 630 1827
MEMBERS/LEDE 2019
ORDINARY MEMBERS:
- Mr. D.A. Baird, tecno@eccsystems.co.za, 082 662 5073
- Bonkige Bosmar Stoet, sampie@telkomsa.net, 073 141 8009
- Elsenburg, marlineb@elsenburg.com, 083 641 5161
- Mr. S. Kuhn, daggaboy@sonteka.co.za, 083 269 2592
- De Kust (PTY) Ltd, stephen@auret.org, 049 846 9010
- Libertè Agriculture, summerwindstud@gmail.com, 072 187 9770
- Mafura Telery, lietha@dittov.co.za, 082 446 8613
- Mr. R. Meaker, rory.meaker@gmail.com, 072 643 3204
- Mnr. J. Morgan, process@morganbeef.co.za, 083 325 6289
- Nicolandreas, jan@andreasnicolaas.co.za, 082 855 7633
- Number Two Piggeries PTY LTD, no2pigs@queenstown.co.za, 083 399 4411
- Me. S. de Sa, shari@paco.co.za, 071 683 3458
- Me. I. Steadman, iolandasteadman68@gmail.com
- Sterkfontein Percheron Stoet, hannes@exg.co.za, 082 557 0927
- Mrs. D. van der Hoven, Desire.vanderhoven@parexel.com, 082 778 7676
JUNIOR MEMBER:
- Ms. L. van der Westhuizen, adm.cedagri@gmail.com
HONORARY LIFE MEMBER:
- Mnr. J.P. van der Merwe, johan.vdmerwe@attooh.co.za