Loading

Brooklyn- Gemeente Goeie nuus: Maaltyd met Jesus

Soms moet jy begin met nagereg...

Roomysresep uit die orkes (Francois Kruger)

  • 500 ml room
  • 1 blik kondensmelk

Klits saam. Gooi in bak. Vries

Hoofgereg vol hoop

Beker vol geloof

'n Ware geloof is nie alleen 'n gewisse kennis waardeur ek alles vir waaragtig hou wat God aan ons in sy Woord geopenbaar het nie, maar ook 'n vaste vertroue wat die Heilige Gees deur die evangelie in my hart werk dat nie alleen aan ander nie, maar ook aan my vergewing van sondes, ewige geregtigheid en saligheid deur God geskenk is uit loutere genade alleen ter wille van die verdienste van Christus.

Kaasbord en koffie - krag vir die week

Mag hierdie Maaltyd met Jesus vir jou nuwe krag gee vir die week wat voorlê.

Credits:

Created with images by congerdesign - "vegetables basket vegetable basket" • Capri23auto - "ice milk ice cream soft ice cream" • elkimmelito - "eat steak meat" • NastasyaDay - "mulled wine spices cinnamon" • fas - "france cheese cheese platter"