Registreer aanlyn op CVO Skool se webblad by https://www.cvopta.co.za/index.php/cvopta25 vir volledige inligting en betaal jou toegangskaartjie voor 27 Februarie 2017 om vir afslag te kwalifiseer!
Voorbeeld van 'n toegangsbewys
Kom groet jou onderwyser. Oor 25 jaar het toegewyde personeel die pad saam met ons gestap!
Kom herleef die goeie ou dae!
Kom deel in die vreugde! Ons sien jou by die Dankbaarheidsfees op Saterdag 25 Maart 2017!
Reg van toegang voorbehou.