Mense Van Die Vallei Latoya Buqa

Cleaning Lady- "Ek het nie baie inspiraseer. My werk is nie lekker nie. Ek hou nie daar meer nie van dit. Ek hou om die kinders te sien wanneer ek werk, maar ek hou nie om alles skoon te maak. Maar ek moet kos gee vir my kinders. Daar is niks ek kan doen nie.

Ek sê vir al die kinders dat hulle moet werk hard. Hulle moet studie vir skool en hê goie maniere vir die ouers en die ander kinders. Hulle moet nie erg wees nie vir die ander mense.

"Ek het baie inspirasie vir dinge. My inspirasie is my familie, want hulle is altyd daar vir my en gee alles wat ek wil kry. Hulle is lief vir my en hulle maak dit klaar. My ander inspirasie is my perd. Ek doen baie perdry vir die skool en my perd maak my trots altyd. Sy maak my baie gelukkig. My vriendin help my met alles en ek is so lief vir hulle. Hulle help om vir my gelukkig te maak. Hulle inspiraseer my om goed te doen in my werk en my perdry.

Ek sê vir almal dat julle moet hard werk om die dinge wat jy hou baie van. Jy moet baie respekt hê vir jou ouers en jou maaitjies. Hulle sal nie altyd daar wees nie. Maak seker jy help iemand wat jou help wil hê. Moenie suur wees nie vir iemand wie jy hou nie van baie nie. Maak seker jy hê baie liefde vir almal.

Car guard- "My naam is Justice. Ek woon nie in 'n lekker huis nie, maar ek het 'n plek om te slaap. Ek woon alleen, want my ouers het nie vir my wil hê nie. Ek is baie hartseer om dit, want wanner ek was so klein ek het met ander kinders gespeel. Hulle al het liefde ouers gehê maar ek het nie ouers gehê nie. Dit was baie hartseer en ek was 'n bietjie kwaad om dit. Maar ek het beter geword en ek is nie so kwaad nie. Ek gaan kerk toe, elke Sondag hier in Paarl en God help my baie om gelukkig te word. Ek is baie vriendlik oor almal, want ek wil sien hulle pragtige smiles.

Almal moet nie hartseer wees nie, want julle hê iemand om te lief en imand hoe is lief vir jou. Moenie kwaad raak nie met hulle, want jy sal nie hulle hê nie weer en dan sal jy baie hartseermword. Vat hulle en hê baie liefde vir hulle en hulle sal baie liefde hê vir jou.

Made with Adobe Slate

Make your words and images move.

Get Slate

Report Abuse

If you feel that this video content violates the Adobe Terms of Use, you may report this content by filling out this quick form.

To report a Copyright Violation, please follow Section 17 in the Terms of Use.