Oostvallei Die Aftreeoord sonder gelyke.

Tuinuitlegte met wandelpaaie.

Baie moderne boustyl.

Luukse afwerkings.

Mooi groot patios met oopskuif vensters en deure.

Gebruikersvriendelike kombuisuitlegte.

Ruim leefvertrekke.

Oopplan kombuise om kwaliteit tyd met mens se gaste te kan spandeer.

Groot oop werksoppervlaktes.

Duursame afwerking.

Doelgemaakte ingeboude kaste.

Ruim badkamers.

Tuine word uitgelĂȘ en instand gehou.

Oopskuifdeure na die buitetuin toe.

Veiligheid in 'n sekuriteitsarea.

Luuks en modern.

Privaat tuine.

Genoegsame ingeboude kaste.

Created By
HEINER MEYER
Appreciate

Credits:

HEINER MEYER

Made with Adobe Slate

Make your words and images move.

Get Slate

Report Abuse

If you feel that this video content violates the Adobe Terms of Use, you may report this content by filling out this quick form.

To report a Copyright Violation, please follow Section 17 in the Terms of Use.