Die Jaloers Donkie

Daar was een dag 'n Donkie wat op 'n groot plaas gebly het wat lanks 'n perd plaas was.

Die Donkie het altyd vir die perd plaas gekyk. Hy het gekyk vir die groet perde, met hulle mooi hare en die mense wat hulle so mooi ry. Elke Saterdag was daar 'n groet perd skou waar mense van oral gekom het om die mooi perde the sien, maar as die mense die Donkie gesien het, het hulle vir home gelag.

"Ek wens ek een dag soos die perde kan lyk, dan sal mense vir my hou" sê die Donkie as hy die perd skou kyk. Die Donkie het probeer om te hardloop en spring soos die perde maar het altyd geval.

Die perde het mooi platte in hul hare, die lekkerste wortels gekry en selfs suikerblokkies gekry, toe word die Donkie jaloers vir die perde.

"Kry ek nie so lekker dinge want ek lelik is, is iets fout met my?" Vra hy vir homself en sit alleen en huil.

Een dag toe een van die perde naby die heining geloop, hardloop die Donkie die heining in en skree.

"Hay! Geneit jy jouself daar op die lekker kant van die lewe? Ek sit hierdie kant, alleen, niemand sorg vir my en julle gee nie om nie!" sê hy vir die perd.

"Leker kant van die lewe?!" Sê die perd. "Ek wens hierdie kant 'lekker' was. Die mense wat ons hierdie kant ry skop ons baie hard en maak ons werk else uur van elke dag! Ons wens ons kan op jou kant wees, waar jy kan jouself wees en doen wat jy wil."

En toe, van daardie dag aan, sal die Donkie nooit wens hy iemand anders was.

Credits:

Created with images by CarbonNYC [in SF!] - "Miniature Lashes" • The City of Toronto - "Toronto: Riverdale Farm Donkey" • David Feltkamp - "Horses" • AnnaER - "animal donkey head" • ceceliaconway20 - "horse head equine" • desertdutchman - "Feeling His Oats" • mendeleev - "horse and donkey 824" • dominiqs - "Melancholy Mule"

Made with Adobe Slate

Make your words and images move.

Get Slate

Report Abuse

If you feel that this video content violates the Adobe Terms of Use, you may report this content by filling out this quick form.

To report a Copyright Violation, please follow Section 17 in the Terms of Use.