Liza Lize Luxande

Liza Lize Luxande was gebore in mossel baai, sy het groot geword met 3 broers en een sussie.

Toe Liza 5 jaar oud was het sy op n vliegtuig geklim, sy was nog nooit op n vliegtuig nie. En toe het sy gehuil, net na sy klaar gehuil het, het die vliegtuig oogestuig, toe het sy in haar broek n glipsie gehad, van daai dag af gaan sy altyd toilet toe voor sy vlieg.

Made with Adobe Slate

Make your words and images move.

Get Slate

Report Abuse

If you feel that this video content violates the Adobe Terms of Use, you may report this content by filling out this quick form.

To report a Copyright Violation, please follow Section 17 in the Terms of Use.