Loading

Suzette Kotzé Berader & Privaat maaTskaplike werkeR

“Ek is ‘n berader in privaatpraktyk met ‘n passie vir mense en om hulp te verleen aan diegene wat dit verlang.”
“We can’t help everyone, but everyone can help someone” - Ronald Reagan

My praktyk is geleë by:

129 Van Rensburgstraat, Parktown Estate, Pretoria, 0084

Tariewe vir sessies:

R400 vir eerste sessies.
R320 vir sessie 2 ensovoorts.

Kontakbesonderhede:

E-pos: kotzes@xsinet.co.za
Selfoon: 0829611669