Die Lamborghini en die Fiat Deur Shannon Lindhorst

Een dag het Stefan gespog oor sy blitsvinnige nuwe Lamborgini. Hy het sonder ophou gespog en vir Marcus dat sy ou Fiat gelag. Marcus het vir twee jaar vir sy tweedehandse Fiat gespaar en hy was baie trots daarop. Hy het selfs die enjin noukeurig reggemaak. Stefan het sy splinternuwe Lamborghini vir sy agtiende verjaarsdag by sy ouers gekry.

Marcus het genoeg gehad van Stefan se gespoggery en hom met militêre trots en durf tot 'n wedloop uitgedaag om wed te loop. Stefan het gelag, maar ingestem tot 'n resies daardie selfde nag.

Daardie aand het die twee seuns en al hulle vriende by die skool ontmoet. Een van die vriende het ‘n roete vir hulle in hul GPS'se gelaai. Een van die meisies het voor die motors gestaan en ‘n swart en wit vlag gewaaiom die wedloop te begin. Die wed het begin.

Stefan se Lamborghini het vining Marcus se Fiat in die stof gelaat. Na ‘n paar kilometer moes Stefan stop vir petrol. Hy was ontspanne omdat hy gedink hy baie tyd gehad het.

Hy het ‘n paar keer ook gestop om selfies te neem. Hy het ook gestop toe hy ‘n mooi meisie langs die pad gesien het om te fluit.

Intussen, het Stefan stadig maar seker gery. Hy het vroeër petrol in sy Fiat gegooi, nie selfies geneem nie en vir niks gestop nie.

Teen die einde van die resies, het Stefan oor die eindstreep gevlieg gekom, maar was reeds te laat. Marcus en sy Fiat het klaar gewen en Marcus het net gestaan en geglimlag terwyl al die skoolvriende fotos met hulle slimfone geneem het

En die lewensles van die storie is: Stadig maar seker wen ons die wedloop.

Made with Adobe Slate

Make your words and images move.

Get Slate

Report Abuse

If you feel that this video content violates the Adobe Terms of Use, you may report this content by filling out this quick form.

To report a Copyright Violation, please follow Section 17 in the Terms of Use.